Joh 15:4,5 Gesonde geloof dra vrug

Joh 15:4,5 Gesonde geloof dra vrug

Baie van ons het grootgeword met die idee dat jou saak met God reg is as jy die Here Jesus as jou persoonlike Verlosser aangeneem het. Dan is jou plek in die hemel as ’t ware bespreek. Niks wat ons doen, kan ons plek in die hemel verseker nie. Die rede is dat ons...
Mark 5:34 God kan!

Mark 5:34 God kan!

(Ek het ongelukkig nie ‘n opname van vanoggend se erediens nie, jammer.) Ek het gehoor van ’n seuntjie wat ná die Sondagskool die volgende te vertelle gehad het: Moses het op ’n dag by die agterste linies van Israel gekom en toe gesien dat die Egiptenare besig...
Gen 12:1 Geloof vra offers

Gen 12:1 Geloof vra offers

Ons ken almal vir Abraham, die vader van die gelowiges. ’n Baie belangrike figuur in die Ou Testament, sal almal saamstem. Maar in die wêreld van destyds was Abraham nie juis besonder belangrik nie. Om die waarheid te sê, as daar toe al koerante was, sou daar seker...
Psalm 27 Wag op die Here!

Psalm 27 Wag op die Here!

Hoe lyk jou geloof? Kan jy saam met die psalmdigter uitroep: “Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?” (vs 1) As die viruspandemie my in ’n kluisenaar verander, as ek my werk verloor en nie ander werk...
Rom. 3: 21, 22 GELOOF IS OM AAN CHRISTUS VAS TE HOU

Rom. 3: 21, 22 GELOOF IS OM AAN CHRISTUS VAS TE HOU

(Ek het taamlik van die teks afgewyk in die preek, so luister gerus die preek — Jaco Thom) Iemand sê nou die dag vir my: “Ek kan nie ’n kind van God wees nie, want ek is te sleg en vol sonde. Ek moet darem eers ’n beter mens word voordat ek ’n kind van God kan...
Skakel die kantoor