Gen 28:15a,16 GOD IS ORAL

Gen 28:15a,16 GOD IS ORAL

Vir die kinders:  Weet julle, in die Bybel lees ons ook van mense wat soms bang was, soos Jakob. Jakob het sy broer Esau só kwaad gemaak dat Esau hom gehaat het. Jakob het sy pa bedrieg en in die proses sy broer besteel. Hy het hom soos Esau vermom en so het hy die...
Ps 31 My tye is in u hand

Ps 31 My tye is in u hand

Ons ken almal die woorde van vers 6a: “In u hande gee ek my lewe oor.” Dit is die woorde waarmee elke Joodse kind saans gaan slaap het; ’n gebed waarin jy jou vertroue in God stel dat Hy in die nag na jou sal kyk en jou sal beskerm, en jou die volgende dag weer sal...

Psalm 16:8 ‘n Biddende gemeente

Ons gemeente-visie is: Deur God se genade ’n biddende gemeente wat mekaar in liefde dien en uitreik na die wêreld. Wat my by die vraag bring: Leef ons werklik nog biddend? Leef jý in biddende afhanklikheid van God? Wat beteken dit? Hoe lyk dit as iemand, as ’n...
Call Now ButtonSkakel die kantoor