Gen 21:1,2 DIE HERE DOEN WAT HY BELOOF HET

Gen 21:1,2 DIE HERE DOEN WAT HY BELOOF HET

Die gedeelte wat ons saam gelees het, speel af 25 jaar nadat Abraham uit Ur van die Galdeërs weggetrek het na die Beloofde Land. En nou, uiteindelik, na al die jare se wag, nadat Abraham en Sara al moed opgegee het, uiteindelik gebeur daar die wonder: Isak word...
Skakel die kantoor