Ps 77 Waar is God as ek Hom nodig het?

Ps 77 Waar is God as ek Hom nodig het?

Het jy al gebid, en … niks? Geen antwoord nie, geen teken dat God gehoor het nie, selfs nie eers ’n indikasie dat Hy hoegenaamd daar is nie. Niks. Dis die gewaarwording van Asaf in hierdie psalm. Hy roep na God, hardop, sou ons kon vertaal. Die BDV vertaal vers...

Gebed by Psalm 44

In die duisternis van onwetendheid, wanneer u liefde afwesig lyk, kom dan digby ons, o God, in Christus verlate, in Christus verrese, ons Verlosser en ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by Psalm 63Gebed by Psalm...
Call Now ButtonSkakel die kantoor