Eks 32:4 Waaroor gaan die tweede gebod?

Eksodus 32 Waarom sou die Israeliete vir Aäron gevra het om vir hulle ’n beeld te maak? Wat was hulle motief? Party geleerdes sê hulle wou uit en uit ’n ander, vreemde, afgodsdiens daarmee begin. Die kalf was in die Egiptiese godsdiens die beeld van die god Apis, op...
Call Now ButtonSkakel die kantoor