Grendeltyd

Grendeltyd

Liewe gemeenteGrendeltyd is nou al ’n volle vier maande met ons, nadat president CR aanvanklik gesê het dit sal vir drie weke geld. Dit is ’n lang tyd, met geen vinnige einde in sig nie. Party mense glo dat dit nog tot in 2022 sal duur. Ek wil liewer nie eers daaraan...
Skakel die kantoor