Ps 23:5 U laat my by ‘n feesmaal aansit

Ps 23:5 U laat my by ‘n feesmaal aansit

“U laat my by ’n feesmaal aansit”, sê Dawid. “U ontvang my soos ’n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid. U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly …” Dit is wat Dawid sê. Dan praat hy ook nog van die groen weivelde waarheen die Here hom neem, en van die...
Skakel die kantoor