Pred. 9:7 Alles is nié tevergeefs nie

Pred. 9:7 Alles is nié tevergeefs nie

Wat ’n jaar was dit nie! Verlede jaar hierdie tyd het ons nog net gehoor van ’n nuwe soort virus wat in China ontdek is, en later gedink die hele pandemie sal teen die einde van die jaar iets van die verlede wees. En nou is ons midde-in die tweede vlaag, met ’n nuwe...
Skakel die kantoor