’n Mens sou graag na die vorige gebed, nl die gebed om die vergifnis van ons oortredinge, amen wou sê. Want met hierdie gebed het ons tog by die hart van die Evangelie gekom, by die kruis en die genade en vergifnis. Ons het tog niks meer nodig as dit nie! En tog leer...
Pinkstertyd is gebedstyd. Dit was al so vanaf die heel eerste dissipels se dae: toe die Here Jesus hemel toe is, het hulle na Jerusalem gegaan om daar te volhard in die gebed, totdat die belofte van die Vader, die Heilige Gees, aan hulle geskenk is. Daarom gaan ons...
Ons Vader wat in die hemel is, Laat u Naam geheilig word. Gee allereers dat ons U reg ken en dat ons U heilig, roem en prys in al u werke waarin u almag, wysheid, goedheid, geregtigheid, barmhartigheid en waarheid so skitter. Gee verder dat ons ons hele lewe,...
Nuutste Opmerkings