Hand 2:24 Jy kán, want God kan

Wat ’n merkwaardige woord staan hier in ons teksvers: Dit was vir die dood onmoontlik om Hom gevange te hou! Ons kan ook vertaal: Die dood was nie by magte om Hom vas te hou nie. En dit, terwyl die dood in die Bybel geteken word as ’n mag, ’n verskriklike mag wat oor...

1 Kor 15:1-11 Die goeie nuus is Christus

https://youtu.be/OffWW3HC7R0 Ons lewe in ’n wêreld waarin ons gebombardeer word met nuus. Want behalwe die skindernuus wat so dikwels ongevraagd by ons ore uitkom, is daar nog die ander nuus ook, die nuus wat ons oor die radio en op TV en in koerante te siene kry....
Ps 16:8 ’n LEWE VAN OORVLOED

Ps 16:8 ’n LEWE VAN OORVLOED

Een van ons groot opdragte as gelowiges is dat ons draers van hoop moet wees. Paulus skryf so mooi daaroor in sy brief aan die Kolossense (1:27): Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid. Maar dalk sukkel jy om met hoop te leef, veral in hierdie tyd...
Kol 2:20-3:4 Die opstanding beïnvloed ons hele bestaan

Kol 2:20-3:4 Die opstanding beïnvloed ons hele bestaan

Ons herdenk hierdie naweek die dood en opstanding van Christus, en vier dit daarmee dat Hy só vir ons die ewige lewe verwerf het. Dit is natuurlik ’n wonderlike ding om te vier. Sonder Jesus se sterwe en opstanding was ons verlore in ons sonde en op pad na die ewige...
Call Now ButtonSkakel die kantoor