Joh 12:12-19 Verras deur die Man op die geleende donkie

Ek het dadelik, toe ek hierdie gedeelte lees, gedink aan ’n boek wat prof Denise Ackermann van Ikeys ’n paar jaar gelede geskryf het: Surprised by the Man on the borrowed donkey. Ek wil nie oor die inhoud van die boek iets sê nie, maar oor die titel wat sy gekies het...

Luk 19:28-40 Wat maak jy met Jesus?

Kyk, alles wat Jesus gedoen het, het Hy met ’n doel gedoen. So, toe Jesus daardie dag vir twee van sy dissipels stuur om vir Hom ’n donkie te gaan haal waarop Hy die stad kon inry, was dit ook nie sommer net nie. Dit was nie omdat Hy skielik te moeg was om self die...
Call Now ButtonSkakel die kantoor