’n Mens sou graag na die vorige gebed, nl die gebed om die vergifnis van ons oortredinge, amen wou sê. Want met hierdie gebed het ons tog by die hart van die Evangelie gekom, by die kruis en die genade en vergifnis. Ons het tog niks meer nodig as dit nie! En tog leer...
God se beplanning is perfek, en daarom moet ons ook besef dat die keuse vir wanneer Hy sy Gees na die kerk gestuur het, besondere betekenis het. Net soos dit baie insiggewend is dat Jesus juis tydens die Paasfees gekruisig is. Die Paasfees was die fees waarin die Jode...
Galasiërs 4:3-3-11 en 5:1-12 Eergisteraand het ons gelees hoe Paulus met die leiers in Jerusalem gaan vergader het en hulle gehelp het om te verstaan dat Christenskap nie beteken jy moet ’n Jood word nie. Hy vertel dat daar teenkanting teen hierdie insig van hom en...
Galasiërs 2:11-14 Dis eintlik ’n baie interessante en eg-menslike stuk geskiedenis wat hier beskryf word. Petrus was die eerste apostel wat werklik tot die ontdekking gekom het dat nie-Jode, net soos Jode, volwaardige lede van Christus se kerk op aarde kan wees....
Galasiërs 2:1-10 Sondag het ons gesien dat God ons verlos het sodat ons nuwe mense kan wees. Ons het gesê Christus het nie net vir ons sondes gesterf nie, maar ook vir ons sondigheid, ons sondige geaardheid, sodat ons regtig nuut kan word. Aan mekaar verbind Die feit...
Nuutste Opmerkings