1 Pet 2:1-10 Jy is ‘n priester!

Hoekom is jy ’n Christen? Waarom behoort jy aan die kerk? Hoekom is jy vanoggend hier in die kerk? As ons kyk na wat die Bybel sê, o.a. ook hier in ons teksvers, dan is dit duidelik dat ons nie Christene is net maar om in die hemel te kom nie, hoewel dit natuurlik ook...
Skakel die kantoor