by Jaco Thom | 12 Jan 2020 | Preke
Dis vandag die tweede Sondag van 2020; ons is in ’n nuwe jaar en dekade, met al die nuwe moontlikhede wat dit inhou. Baie mense het natuurlik ook nuwe voornemens vir wat hulle in dié jaar wil bereik; ideale en doelwitte wat hulle vir hulle stel. Soos die vrou wat in...
by Jaco Thom | 3 Jun 2019 | Preke
Gal 1:11-24 Paulus was nie ’n man wat kon sit en niksdoen nie. Hy het nie ’n lui haar op sy kop gehad nie. Hy het sy hele lewe lank, in alles wat hy gedoen het, voluit gegaan vir ’n saak. Daarom was hy op pad Damaskus toe (Hand 9), want dit was nie vir hom genoeg om...
Nuutste Opmerkings