Ps 23:1 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie

Ps 23:1 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie

’n Mens kan hierdie woorde van Dawid in vs 1: “ek kom niks kort nie” op meer as een manier verstaan. Dit kan wees dat hy met hierdie woorde bedoel dat God in oorvloedige luuksheid vir hom gee en voorsien, sodat hy alles het wat sy hart maar net begeer. En as ’n mens...
Skakel die kantoor