Rom 4 God spreek die goddelose vry

Rom 4 God spreek die goddelose vry

Ek wonder of julle weet wat die heel eerste ding is wat van julle gesê is, daardie eerste keer toe julle in die kerk gekom het. Ek dink nie julle sal dit onthou nie, want julle was natuurlik toe nog baba’s. Toe is daar vir julle in die doopformulier gesê: Julle is...

Ek dink Petrus het Jesus so gekyk, en toe by homself gedink: maar iewers móét daar darem grense aan dié Man se goedheid wees. Vir Hom is letterlik geen mens op aarde te sleg nie. ’n Mens kan tog nie net aanhou en aanhou met almal vriendelik wees nie. Partykeer is...

Joh 21:15-19 God is ’n God van nuwe kanse

Om goed te verstaan wat hier gebeur, moet ons ’n tydjie teruggaan, na waar Jesus vir sy dissipels gewaarsku het dat Hy gevange geneem gaan word, en dat hulle almal Hom in die steek gaan laat. Toe het Petrus gesê: Al sal almal Hom verlaat, hy wat Petrus is, sal nie; hy...

Verootmoediging

Ek bid vir my en vir almal wat wegvlug wanneer ons saam met U moet waak, wat swyg wanneer ons vir U moet praat, wat anderkant verbygaan omdat ons nie betrokke wil raak nie, wat vrees wanneer ons moet glo, wat haat wanneer ons moet liefhê, wat wegskram vir die waarheid...
Call Now ButtonSkakel die kantoor