1 Sam 13 Van haastigheid kom lastigheid

Saul, die eerste koning van Israel, is seker een van die mees tragiese figure in die hele Bybel. Hy was ’n man wat soveel belofte getoon het, ’n man deur die Here self uitgekies en begenadig, maar op die ou end, lees ons, pleeg hy selfmoord, ’n bang mens wat deur die...

Gebed om op God te wag

Hemelse Vader, ons pleit in nederigheid voor U: laat niemand wat op U wag beskaamd staan nie, nee, nie ’n enkele een nie. Party is moeg, en die wagtyd lyk lank. Ander is kleinmoedig en weet skaars hoe om te wag. Nog ander is so vasgevang in die moeite van hulle gebede...
Skakel die kantoor