Gal 5:1-12 Deur God verlos … om vry te wees

Galasiërs 4:3-3-11 en 5:1-12 Eergisteraand het ons gelees hoe Paulus met die leiers in Jerusalem gaan vergader het en hulle gehelp het om te verstaan dat Christenskap nie beteken jy moet ’n Jood word nie. Hy vertel dat daar teenkanting teen hierdie insig van hom en...
Skakel die kantoor