Ef 6:10-18 Geestelike oorlogvoering

As daar nou een ding is waaroor die Bybel nie doekies omdraai nie, is dat dit nie elke dag maklik is om ’n Christen te wees nie. Op baie plekke en op baie maniere herinner die Bybel ons daaraan dat dit ’n stryd is om die Here te dien. Ek lees onlangs weer in Op 2:13...

1 Tim 4:7 Geloof in ’n tyd van dwaalleer

Ek dink nie ek is verkeerd as ek sê ons lewe in tye waarin dit toenemend moeilik is om te weet wat is reg en wat is verkeerd nie. Daar was ’n tyd toe ons almal presies geweet het wat is sonde en wat nie. Ons het reëls gehad oor dans en dobbel en Sondagsheiliging; ons...

2 Tim 3:10-17 God se verhaal – hoe pas jy in?

Verbeel jou jy trek by ’n nuwe huis in; ’n ou Kaaps-Hollandse huis. Met die intrek klim jy ook op die solder, en daar ontdek jy ’n ou handgeskrewe manuskrip. Jy is nie ’n kenner nie, maar dit lyk vir jou alte veel na iets wat Shakespeare kon geskryf het. En soos jy...

Joh 3:30 Is jy groot of is jy klein?

Wat is die grootste ding wat met ’n kind van God kan gebeur? Wanneer het jy as gelowige nou werklik die hoogste sport bereik? Is dit as jy soos ’n Billy Graham voor duisende der duisende mense kan preek sodat almal aangegryp is deur jou woorde, en talle tot bekering...

Num 21:4-9 As Covid-19 jou moeg en moedeloos maak

Ek wonder darem wat ek sou gedoen het as ek een van die Israeliete was. Hulle was nou al amper 40 jaar aan die rondswerf deur die woestyn; 40 jaar van trek sonder om by jou bestemming te kom. Miskien moet ons nie so gou wees om hulle te veroordeel omdat hulle...
Skakel die kantoor